Welkom/ Welcome

4 Mar 2018 by Jaco Els

Geagte Ouer/ Voog

Baie welkom by Laerskool Uniefees se rugby seisoen, ons hoop dat u die seisoen saam met ons sal geniet. Al die wedstryd van die jaar is reeds gelys onder die events op die app.

Uniefees Rugby Groete

Dear Parents/ Guardian

A big welcome to Laerskool Uniefees Rugby season, we hope that you will enjoy it with us. All the matches are already post under the events on team app.

Uniefees Rugby Regards

Comments --

Loading...